Jakaranda Kinderhuis Liggiefees 2018 is groter as ooit, met 60 kunstenaars op die hoofverhoog hierdie jaar … 30 kunstenaars meer as enige jaar. Baie dankie aan al die kunstenaars!

Vanaand verwelkom ons:

  • Eunice Kemp
  • 2nd Life
  • Layla Sky
  • Heuning
  • Joe Foster
  • Xander Joubert