Jakaranda Kinderhuis Liggiefees 2018 is groter as ooit, met 60 kunstenaars op die hoofverhoog hierdie jaar … 30 kunstenaars meer as enige jaar. Baie dankie aan al die kunstenaars!

Vanaand verwelkom ons:

  • Lieflinge
  • Harlind
  • Sharoney
  • Klikkerland
  • Irene-louise van Wyk
  • RNK

As ook die Laser X vertoning.