Jakaranda Kinderhuis Liggiefees 2018 is groter as ooit, met 60 kunstenaars op die hoofverhoog hierdie jaar … 30 kunstenaars meer as enige jaar. Baie dankie aan al die kunstenaars!

Vanaand verwelkom ons:

  • Eunice Kemp
  • Henry van Dyk
  • Elme Churr
  • Riaan Grobler
  • Ricky Faber
  • Die Ventertjies

As ook die laser X vertoning.