Get In Touch !! We Really Care
Thanks for contacting Jakaranda & Louis Botha Children's Homes
Send
Jakaranda 012 800 4700 | Louis Botha 012 3336184 | info@jacarandachildren.co.za

Jakaranda Liggiefees / Light Festival

Jakaranda & Louis Botha Children’s Homes

Wat is die Jakaranda  Liggiefees ?

Jakaranda Kinderhuis in Pretoria, hou sedert 2010 in Desember ’n jaarlikse Kersliggie fees. Ons versier 21 huise by die Kinderhuis met miljoene kersliggies, en maak dan die terrein oop vir die publiek om dit te kom besigtig. Daar word ook ’n verskeidenheid van vermaaklikheid aangebied soos straatmusikante, sangers, orkeste, laser vertonings en verskeie ander vermaaklikheid gebeure gedurende die maand.

What is The Christmas Light Festival ?

Jakaranda Children’s Home in Pretoria hosts their annual Christmas Light Festival since 2010. We decorate the 21 houses as well as the rest of the premises with millions of Christmas lights. The decorated children’s home is then opened to the public during the festive season. During the festival a big selection of entertainment is provided such as street musicians, singers, bands, laser shows and various other types of entertainment during the month.

THE PURPOSE OF THE JAKARANDA CHRISTMAS LIGHT FESTIVAL

  • To emphasise the REAL CHRISTMAS MESSAGE to our children in the home and secondly to the public.
  • Fundraising.
  • To create awareness to the work that we do at the Jacaranda Children’s Home
  • The funds raised are used to care for all our children, to successfully execute our planning for the year ahead and for the achievement of the objectives of each house individually at the children’s home.

DIE DOEL VAN DIE JAKARANDA KINDERHUIS KERSLIGGIEFEES

  • DIE WARE KERSBOODSKAP OORDRA AAN ONS KINDERS EN DIE PUBLIEK
  • Fondsinsameling.
  • Beeldbou van die Kinderhuis.
  • Die fondse wat wel ingesamel word, word aangewend om vir al ons kinders te sorg, ons beplanning vir die jaar suksesvol uit te voer en vir die doelwit bereiking van elke huis op die terrein.

BORGSKAP GELEENTHEDE / SPONSORSHIP OPPERTUNITIES

  • Hoofborg van die Fees – Kontak Christo Louw – liggiefees@jacarandachildren.co.za Hierdie borgskap sal aan u die naam regte van die fees gee.
  • Die fees sal dan bekend staan as die “JAKARANDA KINDERHUIS KERSLIGGIEFEES GEBORG DEUR>>>>>”
  • Maatskappy inligting op alle bemarking materiaal. T-hemde, strooibiljette, plakkate, sosiale media platforms, webtuiste ens.
  • Geleentheid om u produkte aan al die kunstenaars tydens die fees bekend te stel dmv toets monsters of geskenkpakkies.
  • Geleentheid om u handelsmerk te vertoon tydens die fees by die hoof ingang.
  • Melding van u borgskap tydens die fees na alle aankondigings.
  • Erkenning tydens fees as hoofborg.
  • Erkenning in alle media onderhoude en advertensies waar moontlik as hoofborg.
  • Gratis toegang vir die volle duur van die fees.
  • Handelsmerk sal ook vir ‘n tydperk van 1 jaar deel vorm van bemarking materiaal vir die 2014 fees.
  • Verlengde regte om weer op te tree as hoofborg vir die 2014 Kersliggiefees.
  • Advertensie baniere tydens fees.

Liggiefees / Christmas Light Festival History

GET INVOLVED – CONTACT US

Christo Louw

EMAIL: clouw@jacarandachildren.co.za
MOBILE: 083 5115238 (08:00 – 17:00 only)
OFFICE: 012 800 4700

Fundraising Project Registration
New Projects
Marketing / Website / Social Media
Media Liaison
Christmas Light Festival
Jakaranda Liggiefees
SMS Donation Project
Food Stalls
Sponsorships / Donations
Girl Power / Macho Man
Compliments / Complaints
Newsletters / Join Database

For more information contact our marketing department:

 

Christo Louw
Jakaranda Children's Home
Tel:
012 - 800 4700
Mobile: 083 5115 238 (08:00 - 17:00)
Email: clouw@jacarandachildren.co.za

 

Ancha Smuts
Louis Botha Children's Home
Tel: 012 - 333 6184
Mobile: 083 230 8366 (08:00 - 17:00)
Email: asmuts@louisbothachildren.co.ca

 

Gary Van Veenhuyzen
Multidisciplinary Development Centre - MDDC
Tel: 012 - 800 4700
Mobile: (not available)
Email: marketing@jacarandachildren.co.za

'